|
|
Sit u op ryk grond?
Wil u weet hoeveel u plaas
regtig werd is?
Vra Rode & Genote
se departement vir Landbouwaardasies.
View this page in English
>
Die waardasie van landboueiendom het ’n spesialisgebied geword omdat die markwaarde van landboueiendom bepaal word deur:
- Landboubestuurspraktyke
- Die intensiteit van grondbenutting
- Die vraag na en die aard van kultivars en variëteite
- Die opleidings- en besproeiingstelsels wat gebruik word
- Die wisselkoers
- Die ligging van die eiendom.
Rode & Genote se Landbouwaardasiedepartement beskik oor die dienste van ‘n voltydse waardeerder met grondige kennis van:
- Die landelike omgewing, grondeienskappe, klimaat
en beskikbaarheid van water
- Marktendense wat winsgewendheid kan beïnvloed
- Kultivars, variëteite en landboupraktyke
- Die bydraende waarde van wynkelders, pakskure, koelbewaring
en melkerye
- Die langtermynpotensiaal van eiendom.
Meer inligting?
Vra Rode & Genote vir ’n professionele waardasie van
u plaas. Skakel Tobi Retief by 0861 224488 / 082 327 3108 of stuur e-pos
aan
.
Why use Rode? >
Rode Agricultural
Valuation >
Rode Valuations >
About Rode
Back to top
|
|
|